Leeuwenhof Akademie Laerskool

Leeuwenhof Laerskool

Die Laerskool dien as ‘n baken in ‘n snel veranderende wêreld, en ons kan met trots sê dat ons ‘n dinamiese span van personeel het wat onophoudelik streef na uitnemendheid op alle fronte. Deur middel van toegewyde arbeid, gebede en die konstante nastrewe van uitnemendheid, slaag ons as ‘n hegte skoolgemeenskap daarin om ‘n geborge en veilige omgewing te skep. Hier binne ons intieme opvoedkundige sfeer is daar ruimte vir elke leerder om sy of haar unieke talente en vaardighede te ontwikkel. Ons omhels elke individu se aspirasies en drome, en gee hulle die geleentheid om hierbinne te groei.

Laerskool Ure
Laerskool Akademie

In die Laerskool volg ons die Nasionale Kurrikulum, maar werk verrykte temas en werkstukke by om ons leerders deeglik voor te berei ten op sigte van die eise wat die IEB en universiteite stel rakende kennis, insig en toepassing. Die onderrigtaal is Afrikaans en Engels word vanaf Gr. 4 op Huistaal vlak aangebied.

– Moderne, goedtoegeruste Multimedia-Inligtingsentrum.
– Moderne Wetenskaplaboratorium.
– Leessentrum met aanvullende leesprogramme – Reading Rocket.
– Musieksentrum: Tromme, Marimbas, Viole, Kitaar, Sang, Klavier, Blokfluite en Elektriese tromme.
– Robotika.
– IT – Programering.
– VR Brille
– Skaak
– Zoeloe
– 3D Drukker – Graad 7
– Tegnologie in al die lokale

Laerskool Sport

‘n Verskeidenheid sportsoorte word aangebied by die Laerskool. Ons streef na uitnemendheid. Ons fokus op die diversiteit van die leerders en ook om die leerder se volle potensiaal te ontdek en te ontwikkel. Sport sluit in Atletiek, Rugby, Netbal, Skaak, Swem, Tennis, Super 8, Gholf, Landloop, Krieket, Hokkie en meer.

– Atletiek
– Gholf
– Landloop
– Netbal
– Krieket
– Rugby
-Skaak
-Swem
– Tennis
– Hokkie
– Ruiterkuns

Laerskool Kultuur

Leeuwenhof Akademie bied ‘n mengelmoes van kultuuraktiwiteite aan. Die fokus word op die totale ontwikkeling van die kind geplaas. Karakter- en vaardigheidsontwikkeling, geleenthede en blootstelling vorm deel van die doelwitte van die Kultuurdepartement.

– Spreekkoor Gr. 1 tot 7
– Toneel Gr. 4 tot 7
– Redenaars – Interne, Streek en Nasionale deelname
– Spanredenaars – Streek en Nasionale deelname
– Public Speaking
– Kunswedstryde
– Afhangende van die skool se program: revue, musiekblyspel of ander konsertdeelnames
– Djembe tromme
– Spelkompetisie

– Juniorkoor vir Gr. 1 tot 3
– Seniorkoor vir Gr. 4 tot 7
– Marimba Orkes vir Gr. 4 tot 7
– Klavier
– Viool
– Blokfluit
– Kitaar
– Klawerbord
– Vokaal
– Musiekteorie

Leeuwenhof Nuus

Laerskool Nuus

Getuigskrifte

De Villiers Gesin

Ek het al soveel bevestigings ontvang van God dat dit die regte besluit is – so ongelooflik dankbaar ...
Lees Verder
Getuigskrifte

Meer as net ‘n Busrit

Beste Meneer Lessing en personeel Ek is die ma van Suzette (GR 0) en Daniella (Gr 000) wat altwee ...
Lees Verder
Jaco-L[1]
Jaco Lessing

Uitvoerende hoof

Thys-de-Villiers[1]
Thys de Villiers

Laerskool Hoof, Departementshoof: Sport Vakhoof: Robotika en IT Vakonderwyser: Wetenskap en IT

MarshaW[1]
Marsha Wagner

Bemarker

Charmaine-Bosman-[1]
Charmaine Bosman

Departementshoof Kultuur, Vakhoof: Sosiale Wetenskap Vakonderwyser: Afrikaans en Sosiale Wetenskap

Rouxelle-van-Niekerk[1]
Rouxelle van Niekerk

Departementshoof Akademie,  Vakhoof: EBW   Vakonderwyser: EBW en Wiskunde

Ashle-van-Aardt-[1]
Ashlé van Aardt

Departementshoof Organisatories en dissipline, Vakhoof: Lewensvaardigheid en IsiZulu Vakonderwyser: Afrikaans en  Lewensvaardigheid

Elize-Language[1]
Elize Language
Bestuur Sekretaresse en Vakhoof: 
W
iskunde en Skaak
Kobie-Pretorius[1]
Kobie Pretorius
Departementshoof: Musiek Vakonderwyser: Klasmusiek

 

Sjaninka-Lubbe-Louw[1]
Sjaninka Lubbe-Louw
Graadhoof: Graad 7, Vakhoof: Afrikaans, Vakonderwyser: Afrikaans

 

Ruben-Scheepers-[1]
Ruben Scheepers

Vakonderwyser: Sosiale Wetenskappe, Lewensorïentering en  Robotika

Linda-van-der-Meijden-[1]
Linda van der Meijden
Graadhoof: Graad 6, Vakhoof: Engels, Vakonderwyser: Engels
Jesica-Wessels[1]
Jesica Wessels
Vakonderwyser: Engels

 

Michelle-Allers-copy[1]
Rynhard du Preez

Vakonderwyser: Wetenskap en Social Wetenskappe

Michelle-Allers[1]
Michelle Allers
Vakhoof: Wetenskap, Vakonderwyser:
Wetenskap en Wiskunde
 
Daymin-Jansen-van-Vuuren[1]
Daymin Jansen van Vuuren
Vakonderwyser: Wiskunde, Afrikaans
en Sosiale Wetenskap

 

Scroll to Top