Leeuwenhof Akademie Hoërskool

Leeuwenhof Hoërskool

Leeuwenhof Akademie is geregistreer by ISASA asook by die IEB. In die Hoërskoolfase bied ons die beste van twee wêrelde. Met Engels as wêreldtaal, is ons Parallelmedium, Afrikaanse- en Engelse onderrig, met ‘n groot hoeveelheid Afrikaanssprekendes wat die Engelse onderrig kies. Klasse is klein en die klas atmosfeer bied die geleentheid waar leerders gelei word deur hoogs gekwalifiseerde onderwyskorps om te ontdek, verstaan en toe te pas. Ons hoof taal op die terrein is tradisionele Afrikaanse, moderne gemeenskap, Afrikaanse tradisies, streng dissipline en ’n christelike grondslag met ‘n sterk moderne Christelike Studente Vereeniging. Beslis die wenresep by Leeuwenhof Akademie.

Hoërskool Ure
Leeuwenhof Akademie

Leeuwenhof Akademie bied geregistreerde ISASA- en IEB-afrigting, ‘n unieke Parallelmedium benadering met Engels as wêreldtaal, waar klein klasse ‘n geïndividualiseerde leerervaring bevorder deur hoogs gekwalifiseerde onderwysers en ‘n sterk gemeenskap van Afrikaanse tradisies en Christelike waardes.

Ons hoof taal op die terrein is tradisionele Afrikaanse, moderne gemeenskap, Afrikaanse tradisies, streng dissipline en ’n christelike grondslag met ‘n sterk moderne Christelike Studente Vereeniging. Beslis die wenresep by Leeuwenhof Akademie. Ons klasse is klein en die klasatmosfeer bied die geleentheid waar leerders gelei word deur hoogs gekwalifiseerde onderwyskorps om te ontdek, verstaan en toe te pas. 

Gr. 8-9 Vakke
Leerareas word as aparte vakke aangebied met die uitsondering van Kuns en Kultuur.

Alle leerders het die volgende vakke :
– Afrikaans Huistaal / Afrikaans Eerste Addisionele Taal
– English Home Language
– Wiskunde
– Lewensoriëntering
– Fisiese Wetenskappe
– Lewenswetenskappe
– Geografie
– Geskiedenis
– Rekeningkunde
– Besighheidstudies
– Rekenaarvaardigheid
– IGO
– Visuele Kuns en Drama
– Robotics

Gr. 10-12 Verpligte Vakke
– Afrikaans Huistaal / Afrikaans Eerste Addisionele Taal
– English Home Language
– Wiskunde / Wiskunde Geletterdheid
– Lewensoriëntering

Gr. 10-12 Keusevakke
– Fisiese Wetenskappe
– Lewenswetenskappe
– Inligtingstegnologie (IT)
– Rekenaartoepassingstegnologie (RTT)
– Ingenieursgrafika en Ontwerp (IGO
– Rekeningkunde
– Ekonomie
– Besigheidstudies
– Geografie
– Geskiedenis
– Visuele Kunste
– Dramatiese Kunste
– Toerisme

Agste Vakke
– Verdere Studies: Wiskunde
– RTT, Besigheidstudies en Geskiedenis

Ekstra Klasse
Gratis klasse in alle akademiese vakke vir alle grade word op afspraak aangebied.
Wiskunde onderwysers is elke middag beskikbaar. Ander ekstra klasse kan op afspraak met personeel gereël word.

Leeuwenhof Sport

Leeuwenhof Akademie het van Kleinskoleliga tot Mediumskoleliga gevorder. Ons spog met Goue Leeus-rugbytitels en top-3 Netbal-ISASA-posisies, terwyl ons ‘n verskeidenheid ander sportsoorte bied vir ‘n omvattende sportprogram wat groei en uitnemendheid beliggaam.

Perdry: Sanesa (South African National Equestrian Schools Association)
Rugby: Valke Hoërskole Liga – Afdeling 2
Atletiek: D17 Atletiekkampioenskappe
Netbal: D6 Ekurhuleni B – Liga
Hokkie – Dogters: Oos-Gauteng Skole liga
Hokkie – Seuns: Oos-Gauteng Promo Liga
Gholf: EGU Gholf Liga
Skaak: Ekurhuleni North Gauteng
Landloop: D17 Streekskampioensskap
Krieket – Seuns: Oos-Gauteng Skole Liga (Platinum Blue Afdeling)
Krieket – Dogters: Oos-Gauteng Skole Liga

Leeuwenhof Kultuur

Leeuwenhof Akademie fokus op totaliteitsontwikkeling en beskik oor ‘n verskeidenheid van aktiwiteite op kultuurgebied. Die hoërskool bou op die laerskool se mengelmoes van prutpot op ‘n tienertrand, altyd iets vir elkeen. Ons gee leerders die geleentheid om hulleself op verskeie gebiede te ontwikkel en uit te leef.

Individuele Afrikaanse Redenaars
Intern, Streek en Nasionaal
– ATKV
– Conspirito
– Interskole Redenaarsliga
– OP die Tong Af

Afrikaanse Spanredenaars
Intern, Streek en Nasionaal
– ATKV
– Conspirito
– Interskole Redenaarsliga
– OP die Tong Af

English Individual Public Speaking
– Regional and National
– Conspirito
– Interskole Redenaarsliga
– OP die Tong Af

English Public Speaking Teams
Regional and National
– Conspirito
– Interskole Redenaarsliga
– OP die Tong Af
– South African Speach And Drama Public Speaking Festival

Toneel
Intern, Streek en Nasionaal
– Op Die Planke
– ATKV
– F.A.K

Debat
Intern, Streek en Nasionaal

Kultuuraand – Toneel/ Produksies/ Talentaand/Fondsinsamelingsprojekte

– CSV en jaarlikse CSV Kamp
– Landsdiens
– Groentjiekonsert
– Marimbas
– Mnr en Mej Leeuwenhof
– Lentebal & Valentynsbal

Leeuwenhof Nuus

Hoërskool Nuus

Getuigskrifte

De Villiers Gesin

Ek het al soveel bevestigings ontvang van God dat dit die regte besluit is – so ongelooflik dankbaar ...
Lees Verder
Scroll to Top