Ons Personeel

Voorskool Personeel

Voorskool Personeel

Ons Personeel

MnrJacoLessingUitvoerendeHoof(2)
Jaco Lessing

Uitvoerende Hoof

HanlieKriel-VoorskoolenBabasentrumHoof13
Hanlie Kriel

Voorskoolhoof

Marsha Wagner - Bemarkingsbestuurder
Marsha Wagner

Bemarker

MariëtteHattingh-VoorskoolSekretaresse15
Mariëtte Hattingh

Sekretaresse

AmandaBreedt-VoorskoolGr000023
Amanda Breedt

Dinosourusklas
Peuterklas (2-3 jaar)

Juffrou Amanda werk met ons kleinste kleuters en leer vir hulle hoe om selfstandige mensies te word! Sy werk hard om die grondslag te lê waarop daar gebou word in elke opeenvolgende graad en vestig vaardighede in klein lyfies wat lewenslank hou!

ZuanéllPotgieter-VoorskoolGr00021
Zuanéll Potgieter

Hasieklas
Graad 000 (3-4 jaar)

Juffrou Zuanéll is die skool-mamma vir ons Graad 000 kleuters en werk met liefde en deernis met elke kleuter in haar sorg! Haar klas is ‘n huis weg van die huis af waar elkeen gekoester word en selfvertroue bou!

KarinEls-VoorskoolGr00enDepartementshoof16
Karin Els

Gansieklas
Graad 00 (4-5 jaar)

Juffrou Karin se klas is vol pret en plesier en sy geniet dit om nuwe tegnologie en idees in haar klas te inkorporeer. Sy leer die kleuters om hard te werk, mooi te luister en dat jy enigiets makliker onthou wanneer jy kan lag daaroor!

MaritzaLindeque-VoorskoolGr027
Maritza Lindeque

Skapieklas
Graad 0 (5-6 jaar)

Juffrou Maritza is blink en borrelend met ‘n sagte hart! Sy koester elke kleuter en help hulle om hul volle potensiaal te ontgin, want sy weet elke kleuter is ‘n blink diamant wat net hier en daar ‘n bietjie politoer nodig het!

AmandadeLange-VoorskoolAflos25
Amanda de Lange

VoorskoolAflos25

ChantéFourie-VoorskoolGr0019
Chanté Fourie

Voorskool Gr0019

NanetteBadenhorst-VoorskoolGr0002
Nanette Badenhorst

Voorskool Gr0002

NatasjaBothma-VoorskoolGr030
Natasja Bothma

Voorskool Gr030

SanetleRoux-NaskoolenVakansieskool5
Sanet Le Roux

Naskoolen Vakansieskool5

MariaThusi-VoorskoolLogostiek8
Maria Thusi

Voorskool Logostiek8

GabrielMokoena-VoorskoolTerrein10
Gabriel Mokoena

Terreinwerker

Chané de Beer

Voëltjieklas
Graad 0 (5-6 jaar)

Juffrou Chané is liefdevol en energiek en sy beleef die leerproses saam met haar kleuters! Sy lei elkeen in haar klas op hul eie vlak om te glo in hul eie vermoë en hul beste te doen – sy kry enige kleuter sommer maklik aan haar kant!

Anri Crafford

Eekhoringklas
Graad 00 (4-5 jaar)

Juffrou Anri se rustige aard het ‘n kalmerende effek op enige kleuter en die liefde waarmee sy elkeen om haar hanteer is iets om te aanskou! Sy leer ons Graad 00 kleuters met entoesiasme en het ‘n aanleg vir organisasie!

Dina Mofokeng

Assistent

Eunicia Mosikili

 Skoonmaker

Martha Mabaso

Skoonmaker

Nelisiwe Dlamini

Skoonmaker

Michael Chikopa

Sekuriteitswag

Simon Sibanda

Terreinwerker

Simon Sibanda

Terreinwerker

Scroll to Top